
OFFICIAL RAASBAARD WEBSITE

SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAAR
raasbaard
Afrikaanse EDM met 'n Boodskap
Bass · Energie · Hoop
Raasbaard is 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar wat Afrikaanse EDM, bass en party energie kombineer met 'n boodskap van hoop. Sy musiek gaan oor die werklikheid van die lewe – donker tye, stryd, herstel en oorwinning. Hy skryf self. Tegnologie versterk. Dit is musiek vir mense wat al deur storms gegaan het en weet dat daar altyd lig aan die ander kant is. Geniet die lewe. Hou aan glo. God is groot.
7.95m
Streams
23
Charts Wereldwyd
#1
Top Chart Posisie
30k
Spotify Playlists
90+
Dae Op Charts
Songs reaching over 22 Charts worldwide * Topped at #1, #2 and #3 positions * Some tracks charting for over 90 days

MUSIEK
STREAM RAASBAARd
--- Nuutste Vrystellings

- Oor Raasbaard
VAN DONKER
NA LIG
"Ek is Raasbaard — ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar wat musiek maak wat reguit uit die hart kom. Rou. Eg. Met doel."
My woorde kom uit my verlede en my lewe — stories van stryd, geloof, liefde, verlies en oorwinning. Ek meng moderne Afrikaanse storievertelling met elektroniese energie en bass, maar elke liriek is myne. Ek gebruik AI as deel van my kreatiewe proses, maar die storie, die boodskap en die waarheid bly myne.Wat begin het as eenvoudige boodskappe van hoop, het gegroei in ’n beweging: Die Raasbaard Familie. ’n Gemeenskap van mense wat weet dat God storms in krag kan verander. Dis nie net musiek nie — dis my storie. God is groot.
Vryheid
Geloof
Eerlikheid
Lewe

--LIVE SHOWS
SHOWS & EVENTS
kleinbos lodge
3 Julie 2026, Kleinbos Lodge, Lichtenburg
vannies se kroeg
24 Julie 2026, Vannie se kroeg, Amsterdam
junxtion
25 Julie 2026, Junxtion, Ermelo
Portugese saal- pre show-biggi & loufi
31 Julie 2026, Porugese saal, Klerksdorp
full moon
1 Augustus 2026, Full moon, Roodepoort
mustangs
29 Augustus, Mustangs, Nelspruit

RAASBAARD LIVE · FESTIVALS · PRIVATE EVENTS · KORPORATIEF · BASS & ENERGIE · BOOK NOW · VAN DONKER NA LIG

.jpeg)

.jpeg)

.jpeg)


